Red Meat Producers Organization

3 SA men arrested on Zimbabwean border

3 SA men arrested on Zimbabwean border The men have reportedly been arrested for allegedly trying to smuggle sable antelope across the border. FILE. The men were apparently intercepted after their trucks carrying the animals got stuck in the mud near the Beitbridge Border Post. Picture: Wikicommons Beitbridge Beitbridge Border Post SA men arrested in […]

Brusellose versprei uiters vinnig

Deur Jan Bezuidenhout Landbouweekblad 9 Oktober 2015 Brusellose versprei uiters vinnig as koeie toegelaat word om besmetlike nageboortes te vreet, waarsku dr. Chriche du Plessis van MSD Animal Health. Verskeie inligtingsdae oor beesbrusellose word eersdaags aangebied. Alle beesboere, staatsveeartse, DGT’s en private veeartse word genooi om die inligtingsdae by te woon. (Sien lys van datums […]

Vee invoere vanaf Namibië, ‘n beroep tot aksie

Die Rooivleisbedryfsforum doen ‘n beroep op alle rolspelers in die veebedryf om te voldoen aan die ooreenkoms wat onlangs gesluit is tussen Suid-Afrika en Namibië op die verhandeling van vee tussen die twee lande. Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf, verteenwoordigers van die Namibiese Vleisraad, die Namibiese Landbou-unie en die Lewendehawe Produsente Organisasie is dit eens dat die […]

Call to action on livestock imports from Namibia

The Red Meat Industry Forum calls all industry role-players to action to adhere to the agreement reached in the recent past between South Africa and Namibia on trading of livestock between the two countries. The South African Red Meat Industry, representatives from the Namibian Meat Board, Namibian Agricultural Union and the Livestock Producers Organisation agreed […]

Woolworths se vleisreël is verregaande

Deur Alet Janse van Rensburg Donderdag 30 April 2015 07:49 “ Die hartseerding is dat geen boer ’n dier wreed wil doodmaak nie,  maar die manier waarop ons skape deur hierdie roofdiere doodgebyt word, is uiters wreed. ”  – Dries Wiese, president van die Suid-Afrikaanse Dorpertelergenootskap Boere in Suid-Afrika verloor jaarliks ongeveer ’n miljoen lammers wat deur jakkalse […]

Wat kan vleisprodusente vanjaar verwag?

Namibië is in 2013 deur ‘n erge droogte en in 2014 het onredelike dieregesondheidsregulasies die uitvoer van speenkalwers na Suid-Afrika tot stilstand gedwing. Wat hou 2015 vir die land se lewendehaweprodusente in? Paul Strydom van die Vleisraad en Mecki Schneider van die LPO is aan die woord: Paul Strydom, hoofbestuur van die Vleisraad Bemarking en […]