Red Meat Producers Organization

GOEIE NUUS van die hoogste prys ooit vir ‘n Bonsmara bul

Vandag is daar ‘n rekord prys betaal vir ‘n Bonsmara bul van UP George Bonsmaras, tydens hulle produksieveiling  in KZN. Die bul genaamd LAR14-173 is verkoop aan ‘n konsortium boere van die Vrystaat en Bosveld, vir ‘n fenomenale R 1 800 000. Een van die konsortium-boere, mnr. Paul Marè het gesê daar sal eers saad getap word […]