RPO GESKOK OOR AANKONDIGING VAN BOTSWANA OOR LEWENDIGE BEES-UITVOERE

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met skok en verbasing kennis geneem dat die Minister van Landbou-ontwikkeling en Voedselsekuriteit van Botswana bekend gemaak het dat beeste op ‘n tydelike basis vir slagting toegelaat sal word om uitgevoer te word.  Botswana se wetgewing het dit nog altyd verhoed.

Lees meer …