AMERIKAANSE BEESVLEISBEDRYF REAGEER OP VOORGESTELDE DIEETRIGLYNE / US BEEF INDUSTRY RESPONDS TO NEW DIETARY GUIDELINES RECOMMENDATIONS
Nuwe aanbevelings is deur die Amerikaanse advieskomitee vir dieetriglyne vrygestel wat voorstel dat rooivleisverbruik verminder word en met meer bone, ertjies en lensies vervang moet word.
MITES OOR DIE OORSAAK VAN JIG DIE NEK IN GESLAAN / STUDY BUSTS MYTHS ABOUT CAUSE OF GOUT
‘n Groot internasionale studie het bevind jig is ‘n chroniese siekte waar genetika ‘n groot oorsaak is, eerder as die lewenstylkeuses van die lyer. / A major international study has found gout is a chronic illness where genetics is a major cause, rather than lifestyle choices of the sufferer.
FEESSEISOEN-REËLINGS / FESTIVE SEASON ARRANGEMENTS
Belanghebbendes word in kennis gestel dat die Onderstepoort-laboratorium gesluit sal wees vanaf 16 Desember 2024 tot 6 Januarie 2025. Gedurende hierdie tydperk sal slegs monsters wat ingedien word op vermoede van infeksie ontleed word. Roetinemonsters vir bewegings, uitvoere en toesig moet in Januarie 2025 ingedien word.
VIER PROVINSIES IS VRY VAN BEK-EN-KLOUSEER VERKLAAR
Die Departement van Landbou het aangekondig dat die bek-en-klouseer-uitbreking, wat gedurende 2021-2022 plaasgevind het, suksesvol opgelos is in die Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga.
GEMENGDE RESULTATE VIR DIE NAMIBIESE VEEBEDRYF / MIXED RESULTS FOR THE NAMIBIA LIVESTOCK INDUSTRY
Ná stewige groei gedurende die voorafgaande kwartale van 2024, het die vee- en vleisbedryf gemengde resultate gedurende die derde kwartaal van 2024 geregistreer, volgens die Namibië Lewendehawe- en Lewendehaweprodukteraad.
DIE SKOONHEID VAN DIE HERKOUERDIER / THE BEAUTY OF THE GRAZING BEAST
Herkouers is weidende herbivore wat hul voedingstowwe vanuit plant-gebaseerde voedsel verkry. Hulle doen dit deur onder meer hul voer in ‘n gespesialiseerde maag te fermenteer voordat vertering plaasvind.
KLIMAATADVIES VIR DIE 2024/25-SOMERSEISOEN / CLIMATE ADVISORY FOR THE 2024/25 SUMMER SEASON
Groot dele van die land rapporteer tans redelike tot swak veld- en veetoestande, en baie droëlandboere het nog nie genoeg reën gekry voor planttyd nie, volgens die klimaatadvies vir die 2024/25-somerseisoen, soos gepubliseer deur die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling.
WANPERSPEPSIES OOR DIE WITKRUISAREND/MISPERCEPTIONS ABOUT THE WHITE-CRESTED EAGLE
Die witkruisarend word dikwels verkeerdelik daarvan beskuldig dat hy lammers doodmaak, volgens die Predasiebestuursforum van die Noord-Kaap. / The white-crested eagle is often wrongly accused of killing lambs, according to the Northern Cape Predation Management Forum.
KZN RPO WERK SAAM MET ALLE ROLSPELERS OM VEEDIEFSTAL AAN TE SPREEK / KZN RPO COLLABORATES WITH ALL ROLE PLAYERS TO ADDRESS STOCK THEFT
Die KZN RPO-adviestoonbank oor veediefstalverwante aangeleenthede verteenwoordig alle vee-eienaars by die nasionale, provinsiale en stasie se landelike veiligheidsprioriteitkomiteevergaderings.
NASIONALE VEEDIEFSTAL VOORKOMINGSFORUM BESPREEK VERSKEIE SAKE VAN BELANG / NATIONAL STOCK THEFT PREVENTION FORUM ADDRESSES A NUMBER OF ISSUES
Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum het verskeie sake van kritiese belang bespreek tydens sy laaste vergadering vir die jaar gehou op 13 November 2024. / The National Stock Theft Prevention Forum discussed several matters of critical importance during its last meeting for the year held on 13 November 2024.
GAUTENG BIED WERKSWINKEL OOR MERK VAN VEE AAN / GAUTENG HOSTS LIVESTOCK MARKING WORKSHOP
Die RPO Gauteng en Gauteng Veediefstalforum het op 15 November ‘n werkswinkel aangebied oor die merk van vee en die gesondheidrisiko wat onwettige slagtings vir die publiek kan inhou.
WES-KAAP RPO WOEKER IN DIE WES-KAAP / RPO WESTERN CAPE WORKING HARD ON BEHALF OF PRODUCERS
‘n Wes-Kaap bek-en klouseer werkgroep onder voorsitterskap van Jaco van den Berg, Voorsitter van Wes-Kaap RPO, is onlangs in die lewe geroep. / A Western Cape foot and mouth disease (FMD) working group chaired by Jaco van den Berg, Chairman of the Western Cape RPO was recently established.