BELANGRIKHEID VAN YSTER BEKLEMTOON IN BEWUSMAKINGSWEEK / IMPORTANCE OF IRON STRESSED IN AWARENESS WEEK

Met die viering van die wêreldwye ysterbewustheidsweek het Meat & Livestock Australia (MLA) by die wêreldwye inisiatief aangesluit om bewustheid te kweek oor die deurslaggewende rol wat Australiese rooivleis in ‘n gesonde dieet speel.
BRITSE ROOIVLEISUITVOERDERS VERKEN DIE SUID-AFRIKAANSE MARK / UK RED MEAT EXPORTERS EXPLORE SOUTH AFRICAN MARKET

Koeie het die vermoë om metaan teen ‘n kommerwekkende tempo in die atmosfeer vry te stel, maar nuwe data toon dat hulle ‘n belangrike rol kan speel in die vernuwing van plaasgrond.
KOEIE KAN WAARSKYNLIK HELP MET VERNUWING VAN GROND / COWS LIKELY TO HELP TO RENEW SOIL

Koeie het die vermoë om metaan teen ‘n kommerwekkende tempo in die atmosfeer vry te stel, maar nuwe data toon dat hulle ‘n belangrike rol kan speel in die vernuwing van plaasgrond.
BEK-EN-KLOUSEER-UITBREKING IN DIE OOS-KAAP BLY KOMMERWEKKEND / FMD OUTBREAK IN EASTERN CAPE REMAINS A CONCERN

Die voortslepende bek-en-klouseer-uitbrekings in die Oos-Kaap bly ‘n wesenlike bekommernis vir die Minister van Landbou, luidens ‘n persverklaring deur sy departement.
NAMIBIESE VEESEKTOR TOON DALINGS / DECLINES EXPERIENCED IN NAMIBIAN LIVESTOCK SECTOR

Die Namibiese veesektor het jaar-op-jaar afnames in alle groot subsektore gedurende Augustus 2024 ervaar, met die uitsondering van die varksubsektor, volgens die Lewendehawe en Lewendehaweprodukte Raad.
KNELPUNTE BESPREEK TYDENS VERGADERING OOR VEEDIEFSTAL / VARIOUS PROBLEMS DISCUSSED DURING MEETING ON LIVESTOCK THEFT

Verskeie belangrike aangeleenthede is bespreek tydens ‘n vergadering wat op 12 September 2024 gehou is tussen die Landelike Veiligheids- en Veediefstalforum Noord-Kaap en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) van die Noord-Kaap.
PRODUSENTE EN DIE BEDRYF IS AFHANKLIK VAN MEKAAR / PRODUCERS AND INDUSTRY ARE DEPENDENT ON EACH OTHER

Produsente is van die bedryf afhanklik en die bedryf is afhanklik van produsente, was die boodskap wat na vore getree het tydens die bespreking van die waardeketting wat die RPO Noord-Kaap op 30 September 2024 in Upington aangebied het.
DIE RPO DEUR DIE OË VAN ‘N PRODUSENT / THE RPO THROUGH THE EYES OF A PRODUCERFARMERS HAVE POWERFUL WEAPONS

Kobus Bester het produsente uitgedaag om hulself af te vra hoe hulle beplan om vernuwing en verbetering teweeg te bring.
BOERE BESKIK OOR MAGTIGE WAPENS / FARMERS HAVE POWERFUL WEAPONS

Dit is vir SAVPO belangrik om só geposisioneer te wees dat die organisasie relevant vir die verbruiker sal wees, sê dr Peter Evans, Hoofuitvoerende Beampte van SAVPO.
SAVPO IS RELEVANT VIR PRODUSENT ÉN VERBRUIKER / SAPPO IS RELEVANT FOR PRODUCER AND CONSUMER

Dit is vir SAVPO belangrik om só geposisioneer te wees dat die organisasie relevant vir die verbruiker sal wees, sê dr Peter Evans, Hoofuitvoerende Beampte van SAVPO.
‘N ORGANISASIE VIR PRODUSENTE, DEUR PRODUSENTE / AN ORGANISATION FOR PRODUCERS, BY PRODUCERS

Dr Frikkie Maré, Hoofuitvoerende Beampte van die nasionale RPO, het tydens die nasionale RPO se konferensie wat onlangs by Nampo/ALFA in Bothaville plaasgevind het, produsente uitgenooi om deel te wees en te bly van die RPO, ‘n organisasie vir produsente, deur produsente.
RPO KONFERENSIE / CONFERENCE 2024

Die nasionale RPO se konferensie vir 2024 was gehou op 17 Oktober 2024 by NAMPO/Alfa in Bothaville.