Bly weg uit die kake van onderversekering / Beware the bite of underinsurance

Dit kan verpletterend wees om uit te vind dat jou versekeringsuitbetaling minder is as wat jy nodig het en dat jy dus nie ná ’n voorval na normaal terug kan keer nie.
MENSE WAT MEER VAN ROOIVLEIS WEET, EET MEER DAARVAN / WHY PEOPLE WHO KNOW MORE ABOUT RED MEAT ARE EATING MORE OF IT

Nuwe navorsing van Meat & Livestock Australia (MLA) het getoon dat metropolitaanse Australiërs wat kundig is oor die rooivleisbedryf, waarskynlik meer rooivleis sal eet as ander mense.
NUWE ENTSTOF BESKERM BEESTE TEEN DODELIKE BOSLUISOORDRAAGBARE SIEKTES / NEW VACCINE PROTECTS CATTLE FROM DEADLY TICK-BORNE DISEASE

Navorsers van die Universiteit van Missouri werk daaraan om die eerste entstof ooit te ontwikkel wat beeste kan beskerm teen ‘n verwoestende bosluisoorgedraagde beessiekte, beesanaplasmose.
BEK-EN-KLOUSEER IN SUID-AFRIKA / FMD IN SOUTH AFRICA

Suid-Afrika het voor Januarie 2019 ‘n bek-en-klouseer-vrye sone sonder inenting gehad.
KZN LIG PRODUSENTE IN OOR BEK-EN-KLOUSEER / KZN INFORM PRODUCERS ABOUT FMD FACTS

KZN RPO het onlangs saam met KZN MPO en Kwanalu ‘n baie suksesvolle inligtingsdag by Nottingham Road Hotel aangebied, met die feite en waarhede rondom bek-en-klouseer as onderwerp.
WERKSOMSTANDIGHEDE VAN VEAARTSE ONDER DIE SOEKLIG / VET WORKING CONDITIONS UNDER THE SPOTLIGHT

Die Minister van Landbou, mnr John Steenhuisen, het homself daartoe verbind om te verseker dat die werksomstandighede van dieregesondheidspraktisyns in Suid-Afrika verbeter.
DIE JONGSTE BEK-EN-KLOUSEER-SITUASIE IN DIE OOS-KAAP / THE LATEST FMD SITUATION IN THE EASTERN CAPE

Die Departement van Landbou het op 26 Julie 2024 ‘n bek-en-klouseer siektebestuursgebied verklaar om dele van die Kouga- en Kou-Kamma-munisipaliteite in die Oos-Kaap in te sluit.
GEMENGDE RESULTATE VIR NAMIBIESE VEEBEDRYF / MIXED RESULTS FOR NAMIBIAN LIVESTOCK INDUSTRY

Die Namibiese vee- en vleisbedryf het jaar-op-jaar gemengde resultate gedurende Julie 2024 aangeteken.
BEESVLEISINVOERE NEIG HOËR / BEEF IMPORTS TEND HIGHER

Altesaam 2 563 ton beesvleis is tydens Julie 2024 ingevoer. Dit verteenwoordig ‘n toename van 20% in vergelyking met Julie 2023, volgens Agri Inspec.
RMIS STEL MOBIELE VERWERKINGSEENHEDE VIR KLEINSKAALSE BOERE BEKEND / RMIS LAUNCHES MOBILE PROCESSING UNITS FOR SMALL-SCALE FARMERS

Die Rooivleisbedryfsdienste (RMIS) het ‘n inisiatief geloods wat daarop gemik is om veebestuur vir kleinskaalse en kommunale boere regoor Suid-Afrika te transformeer.
VEE-NASPEURBAARHEID IN SUID-AFRIKA IN FASES BENADER / A PHASED APPROACH TO LIVESTOCK TRACEABILITY IN SOUTH AFRICA

Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf het lank reeds die kritieke belangrikheid van ‘n vee-naspeurbaarheidstelsel erken, wat nie net uitdagings soos siekte-uitbrekings sal aanspreek nie, maar ook aansienlike ekonomiese voordele sal ontsluit.
SPESIALE VEEDIEFSTALOPERASIE LEI TOT GROOT SUKSES / SPECIAL STOCK THEFT OPERATION LEADS TO MASSIVE SUCCESS

In onlangse maande is die kommersiële boere van die Ugie-, Maclear- (Nqanqarhu-) en Elliot (Khowa)-gebiede bedreig deur veediewe wat amok gemaak het in die gebied.