Red Meat Producers Organization

Rooivleis en naspeurbaarheid: Die bal is aan die rol

Naspeurbaarheid in die rooivleisbedryf is ‘n toenemende werklikheid en die Rooivleisbedryfsdiens (RMIS) het onlangs ‘n dokument gepubliseer wat verduidelik waar die proses in dié verband tans staan. Dr Frikkie Maré en Dewald Olivier gee nou perspektief.

WET OP VEEDIEFSTAL / STOCK THEFT ACT

‘n Onafhanklike oorsig van bewyse oor die bydrae van rooivleis tot grootmense se voeding en gesondheid. / An independent review of evidence on the contribution of red meat to adult nutrition and health

RMIS IDENTIFIES PROJECTS

The Red Meat Industry Services (RMIS) introduced its project portfolio. These projects are a strategic collection of initiatives crafted to meet industry demands, with a focus on addressing pivotal challenges…

RMIS STEL PROJEKTE BEKEND

Rooivleisbedryfsdienste (RMIS) het sy projek-portfolio bekendgestel. Dié projekte is ‘n strategiese versameling van inisiatiewe wat ontwerp is om aan die bedryf se behoeftes te voldoen…

NUWE STELSEL KAN VEE NASPOOR

Lede van Vrystaat Landbou (VL) het ‘n projek geloods wat dit makliker maak om bek-en-klouseer in diere op te spoor.

EL NIÑO-DROOGTE TREF SUIDER-AFRIKAANSE LANDBOUSEKTOR

Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe het onlangs verslae gepubliseer wat toon dat ‘n potensiële afname in graanoeste verwag kan word weens ‘n intense droogte wat deur El Niño veroorsaak word, volgens AgBiz se landbou-oorsig.