DIE JONGSTE BEK-EN-KLOUSEER-SITUASIE / THE LATEST FMD SITUATION

DIE JONGSTE BEK-EN-KLOUSEER-SITUASIE / THE LATEST FMD SITUATION

DIE JONGSTE BEK-EN-KLOUSEER-SITUASIE / THE LATEST FMD SITUATION

DIE JONGSTE BEK-EN-KLOUSEER-SITUASIE

Kliniese tekens van bek-en-klouseer is opgemerk op ‘n plaas by Humansdorp in die Oos-Kaap en ná monsters op 30 April 2024 versamel en by die Onderstepoort laboratorium ingedien is, was die PCR- en serologiese uitslae positief vir bek-en-klouseer, terwyl die SAT-tipering nog uitstaande is.

 

Volgens die tegniese verslag oor die bek-en-klouseer-uitbreking en waarneming wat op 2 Mei 2024 deur die Direktoraat Dieregesondheid gepubliseer is, het die Oos-Kaapse Provinsiale Veterinêre Dienste die besmette plaas onder kwarantyn geplaas en ‘n volledige epidemiologiese ondersoek is van stapel gestuur om die moontlike bron te identifiseer, sowel as ander eiendomme wat in gevaar kan wees. Die onmiddellike bure en alle liggings waarmee die besmette plaas verbind kan word is onder voorkomende kwarantyn geplaas, hangende ‘n kliniese en serologiese ondersoek om hul bek-en-klouseer status te bepaal.

 

Sedert Januarie 2019 is nege uitbrekingsvoorvalle in Suid-Afrika aangeteken, wat die land se status as ‘n bek-en-klouseer vrye sone sonder inenting beëindig het. Vier van dié uitbrekingsvoorvalle is opgelos en by die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (WOAH) gesluit, terwyl vyf uitbrekingsvoorvalle nog oop is. Alle uitbrekings wat voor 2021 voorgekom het, is opgelos en by die WOAH gesluit.

 

Dit behels die volgende:

  • ‘n SAT2 bek-en-klouseer uitbrekingsvoorval in KwaZulu-Natal, met beperkte verspreiding na die Vrystaat. Die uitbrekingsvoorval is steeds oop.
  • ‘n SAT3 FMD bek-en-klouseer uitbrekingsvoorval in Limpopo, met beperkte verspreiding na Gauteng. Die uitbrekingsvoorval is opgelos.
  • ‘n SAT3 FMD multi-provinsie-uitbreking waarby Noordwes, die Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga betrokke is. Die uitbrekingsvoorval is steeds oop.
  • ‘n SAT1 FMD bek-en-klouseer uitbrekingsvoorval in die Mpumalanga beskermingsone, wat steeds oop is.
  • ‘n Bek-en-klouseer uitbreking waarvan die SAT-tipe nie bepaal is nie in die Vrystaat, wat steeds oop is.
  • ‘n Bek-en-klouseer uitbreking waarvan die SAT-tipe nie bepaal is nie in die Oos-Kaap, wat steeds oop is.

Volgens die verslag het Suid-Afrika groot vordering getoon met die beperking en afhandeling van dié bek-en-klouseer uitbrekings. Daar is tans drie provinsies met onopgeloste uitbrekings in die voormalige beskermingsone, terwyl al die ander uitbrekings in die vorige beskermingsone opgelos en gesluit is by die WOAH.

Bron : DALRRD

THERE IS LIGHT AT THE END OF THE TUNNEL

Clinical signs of Foot and Mouth Disease (FMD) were detected on a farm in Humansdorp in the Eastern Cape Province and after samples were collected on 30 April 2024 and submitted to the laboratory at Onderstepoort, the PCR and serology results were positive for FMD, while the SAT typing is still awaited.

 

According to technical report on the FMD outbreak and surveillance as published by the Directorate Animal Health on 2 May 2024, the Eastern Cape Provincial Veterinary Services placed the affected farm under quarantine and a full epidemiological investigation has commenced to identify the possible origin and any other properties that could be at risk. Immediate neighbours and all linked locations are placed under precautionary quarantine, pending clinical and serological investigation to determine their FMD status.

 

Since January 2019, nine outbreak events were reported in South Africa that compromised the status of the FMD free zone without vaccination. Four of these FMD outbreak events were resolved and closed with the World Organisation for Animal Health (WOAH), and five FMD outbreak events are open. All outbreak events prior to 2021 have been resolved and closed with the WOAH.

 

This entails the following:

  • SAT2 FMD outbreak event in KwaZulu-Natal, with limited spread to the Free State. This outbreak event is still open.
  • SAT3 FMD outbreak event in Limpopo, with limited spread to Gauteng. This outbreak event has been resolved.
  • SAT3 FMD multi-province outbreak event, which involved North West, Free State, Gauteng and Mpumalanga. This outbreak event is still open.
  • SAT1 FMD outbreak event in the Mpumalanga FMD Protection Zone, which is still open.
  • FMD outbreak event of undetermined SAT type in the Free State, which is still open.
  • FMD outbreak event of undetermined SAT type in the Eastern Cape Province, which is open.

South Africa has made great progress in containing and closing these FMD outbreaks. Currently, there are three provinces with unresolved outbreaks in the previous FMD free zone, while all other outbreaks in the previous FMD free zone have been resolved and closed with the WOAH.

Source : DALRRD