MEER PRODUKTIEWE VEE DIE BESTE MANIER OM VRYSTELLINGS TE VERLAAG / MORE PRODUCTIVE LIVESTOCK IS THE WAY TO LOWER EMISSIONS

MEER PRODUKTIEWE VEE DIE BESTE MANIER OM VRYSTELLINGS TE VERLAAG / MORE PRODUCTIVE LIVESTOCK IS THE WAY TO LOWER EMISSIONS

MEER PRODUKTIEWE VEE DIE BESTE MANIER OM VRYSTELLINGS TE VERLAAG / MORE PRODUCTIVE LIVESTOCK IS THE WAY TO LOWER EMISSIONS

MEER PRODUKTIEWE VEE DIE BESTE MANIER OM VRYSTELLINGS TE VERLAAG

Terwyl ‘n groot gedeelte van die media die boodskap bevorder dat verbruikers gedwing moet word om minder rooivleis te eet omdat dit die beste manier is om globale vrystellings te verminder, stel ‘n onlangse verslag van die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie (UN FAO) voor dat die verbetering van veeproduktiwiteit ‘n veel magtiger wapen is.

 

Een onlangs gepubliseerde UN FAO-verslag het die gedragsveranderinge omskryf wat waarskynlik doeltreffend sal wees om ‘n netto nul-teiken teen 2050 te bereik.

 

Die UN FAO-verslag het verskeie benaderings geïdentifiseer wat waarskynlik meer doeltreffende maniere sal wees om vrystellings te verlaag. Dit sluit in groter produktiwiteit, gevolg deur genetika, dieregesondheid, veegesondheid en koolstofsekwestrasie.

Bron : https://www.sheepcentral.com/more-productive-livestock-not-less-red-meat-for-lower-emissions/

MORE PRODUCTIVE LIVESTOCK IS THE WAY TO LOWER EMISSIONS

While many headlines push the message that pushing consumers to eat less red meat is an effective way to reduce global emissions, a recent United Nations food and agriculture organisation (UN FAO) report suggests improving livestock productivity is a far more power lever to pull.

One recently published UN FAO report ranked the behavioural changes most likely to be effective in achieving a net zero target by 2050.

 

The UN FAO report identified several approaches as likely to be more effective pathways to lower emissions. This included driving productivity, followed by genetics, animal health, livestock health and carbon sequestration.

Source : https://www.sheepcentral.com/more-productive-livestock-not-less-red-meat-for-lower-emissions/