Red Meat Producers Organization

[vc_row css=”.vc_custom_1712124557692{margin-top: 5px !important;}”][vc_column width=”1/2″ css=”.vc_custom_1714567375583{padding-right: 10px !important;}”][vc_custom_heading text=”NAVORSING OOR ROOIVLEISDIEET VERWRING DEUR WAARNEMENDE STUDIES” use_theme_fonts=”yes”][vc_column_text]‘n Onafhanklike oorsig van bewyse oor die bydrae van rooivleis tot grootmense se voeding en gesondheid het groot hoeveelde navorsing uitgelig wat op verwronge waarnemende studies gebaseer is, wat nie ‘n regverdige of duidelike beoordeling van die voordele en risiko’s van diëte wat vleis bevat, voorsien nie.

Volgens die oorsig is rooivleis ‘n voedingstof-digte voedselsoort wat al vir miljoene jare ‘n kritiese deel van menslike diëte is en tot die evolusionêre ontwikkeling van die menslike brein bygedra het. In die hedendaagse debat, wat dikwels eensydig is, word die voedingswaarde van rooivleis gereeld oor die hoof gesien of vergeet.

Rooivleis is al sedert die begin van die eeu die hoof dieet-teiken van klimaat-aktiviste wat poog om die impak van die mensdom op die omgewing te verminder deur miljoene mense aan te moedig om plant-gebaseerde of veganistiese diëte te volg.

Ondanks dié feit het wetenskaplike navorsing bewys rooivleis is ‘n bron van hoë-gehalte proteïen, mikro-voedingstowwe en noodsaaklike vetsure.

Bron : https://www.beefcentral.com/news/red-meat-dietary-research-skewed-by-observational-studies-independent-review-finds/[/vc_column_text][/vc_column][vc_column width=”1/2″ css=”.vc_custom_1714567367187{border-left-width: 1px !important;padding-left: 10px !important;border-left-color: #020202 !important;border-left-style: solid !important;}”][vc_custom_heading text=”RED MEAT DIETARY RESEARCH ‘SKEWED BY OBSERVATIONAL STUDIES’” use_theme_fonts=”yes”][vc_column_text]An independent review of evidence on the contribution of red meat to adult nutrition and health has highlighted that a large amount of research is “skewed towards observational studies” which do not provide a fair, or clear assessment of the benefits and risks of meat-containing diets.

The review says red meat is a nutrient-dense food that has been a critical part of human diets for millennia, and contributed to the evolutionary development of the human brain.

However, in today’s “often polarised debate”, the nutritional value of red meat is often overlooked or forgotten.

Since the start of the new millennium red meat had become the main dietary target of climate campaigners aiming to minimise the impact of humankind on the environment by persuading millions to adopt plant-based or vegan diets.

Despite this, scientific evidence showed that red meat is a source of high-quality protein, micronutrients and essential fatty acids.

Source : https://www.beefcentral.com/news/red-meat-dietary-research-skewed-by-observational-studies-independent-review-finds/[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][/vc_column][/vc_row]