AUSSIE-ROOIVLEISUITVOERE NA DIE VERENIGDE KONINKRYK STYG MET 500% / AUSSIE RED MEAT EXPORTS TO UK SEE 500% INCREASE

AUSSIE-ROOIVLEISUITVOERE NA DIE VERENIGDE KONINKRYK STYG MET 500% / AUSSIE RED MEAT EXPORTS TO UK SEE 500% INCREASE

AUSSIE-ROOIVLEISUITVOERE NA DIE VERENIGDE KONINKRYK STYG MET 500% / AUSSIE RED MEAT EXPORTS TO UK SEE 500% INCREASE

AUSSIE-ROOIVLEISUITVOERE NA DIE VERENIGDE KONINKRYK STYG MET 500%

Een jaar ná die Verenigde Koninkryk-Australië-vrye handelsooreenkoms styg invoere van Australië voortdurend, met ‘n toename van onderskeidelik 415% en 85% in bees- en skaapvleisuitvoere.

 

Die Australië-Verenigde Koninkryk-vrye handelsooreenkoms het op 31 Mei 2023 in werking getree. Sedertdien het Australië na raming 4 144 ton beesvleis en net meer as 16 000 ton skaapvleis na die Verenigde Koninkryk uitgevoer.

 

Dit verteenwoordig 2% van die totale rooivleis wat elke jaar wêreldwyd van Australië uitgevoer word, met die Verenigde Koninkryk wat deur ander markte verdwerg word, insluitend die VSA, Japan en die Midde-Ooste.

 

Alhoewel dit slegs ‘n fraksie van Aussie-uitvoere verteenwoordig, is die Verenigde Koninkryk ‘n belangrike mark vir premiumprodukte, insluitend Wagyu-beesvleis en graangevoerde beesvleis.

 

Die Australiese rooivleisbedryf het ‘n teiken gestel om teen 2030 koolstofneutraal te word en is besig om vordering met dié doelwit te maak. Onder sommige van sy prestasies was ‘n vermindering van 78% in netto-koolstofvrystellings sedert 2005 in die bees- en skaapvleisbedryf en sowat 81% van produsente wat praktyke aanneem om grondwaterretensie te verbeter.

Bron : https://www.foodmanufacture.co.uk/Article/2024/08/05/australian-red-meat-exports-to-uk-see-500-increase-since-fta

AUSSIE RED MEAT EXPORTS TO UK SEE 500% INCREASE

One year on from the UK-Australia free trade agreement and red meat imports from down under are rising steadily, with an increase of 415% and 85% for beef and sheep meat exports, respectively.

 

The Australia-UK free trade agreement came into effect on 31 May 2023. Since then, Australia has exported an estimated 4 144 tonnes of beef and just over 16 000 tonnes of sheep meat into the UK.

 

This accounts for 2% of the total red meat exported globally from Australia each year, with the UK dwarfed by other markets including the US, Japan and the Middle East.

 

While only a fraction of Aussie exports, the UK is an important market for premium products, including Wagyu beef and grain-fed beef.

 

The Australia red meat industry has set a target to become carbon neutral by 2030 and is making strides towards this goal. Among some of its achievements has been a 78% reduction in net carbon emissions since 2005 across beef and sheep meat and some 81% of producers adopting practices to enhance soil water retention.

Source : https://www.foodmanufacture.co.uk/Article/2024/08/05/australian-red-meat-exports-to-uk-see-500-increase-since-fta