Skip to main content

Red Meat Producers Organization

RPO Weeklikse Markverslag / RPO Weekly Market Report

Jaar-op-jaar / Year-on-year

Week-op-week /
Week-on-week

5.5%

Maand-op-maand /
Month-on-month

7.4%

Jaar-op-jaar / Year-on-year

Week-op-week /
Week-on-week

2.2%

Maand-op-maand /
Month-on-month

5.1%

Jaar-op-jaar / Year-on-year

Week-op-week /
Week-on-week

3.8%

Maand-op-maand /
Month-on-month

4.1%

Jaar-op-jaar / Year-on-year

Week-op-week /
Week-on-week

-1.4%

Maand-op-maand /
Month-on-month

0.4%

Bees / Beef
Klas / Class Prys / Price Week tot Week / Week to Week Maand tot Maand /
Month to month
Jaar tot jaar / Year ot year
Speenkalf/Weaner (R/kg)
R48.56
5.5%
7.4%
32.0%
A2 (R/kg)
R69.51
2.2%
5.1%
–3.1%
B2 (R/kg)
R62.88
1.1%
4.8%
8.2%
C2 (R/kg)
R60.51
0.1%
2.0%
4.0%
Skaap / Sheep
Klas / Class Prys / Price Week tot Week / Week to Week Maand tot Maand /
Month to month
Jaar tot jaar / Year ot year
Stoorlam/Feeder lamb (R/kg)
R58.87
3.8%
4.1%
21.0%
A2 (R/kg)
R111.43
–1.4%
0.4%
5.9%
B2 (R/kg)
R82.77
–9.5%
0.1%
6.6%
C2 (R/kg)
R86.39
0.7%
3.3%
12.3%
Speenkalwers

Die speenkalfprys het skerp gestyg in Week 30 met 5.5% teenoor die vorige week en is tans 32% hoër as dieselfde periode ‘n jaar gelede. Die skerp styging in die prys kan toegeskryf word aan ‘n laer aanbod van en sterk vraag na speenkalwers in die mark. Die verwagting is dat die prys ‘n moontlike stygende tendens kan volhou tot in Oktober. Volgens ’n 95% sekerheid voorspelling, gebaseer op die afgelope 17 jaar se historiese data, behoort die speenkalfprys in Augustus ongeveer R46/kg te wees, terwyl die prys nie laer as R41/kg en nie hoër as R49/kg behoort te wees nie. Let op dat die gemiddelde speenkalfprys vir Augustus effens hoër kan wees as die voorspelling, as gevolg van ‘n hoër prys in Julie.

A2 Beeskarkasse

Die gemiddelde A2 karkasprys het in Week 30 met 2.2% gestyg teenoor die vorige week en is tans 3.1% laer as dieselfde periode ‘n jaar gelede. Die styging in die prys kan toegeskryf word aan ‘n volgehoue laer aanbod van karkasse in die mark. Die verwagting is dat die prys ‘n sywaartse tendens kan volhou tot in Oktober. Volgens ’n 95% sekerheid voorspelling, gebaseer op die afgelope 17 jaar se historiese data, behoort die A2 karkasprys in Augustus ongeveer R65/kg te wees, terwyl die prys nie laer as R59/kg en nie hoër as R73/kg behoort te wees nie. Let op dat die prys in Augustus effens hoër kan wees as die voorspelde prys weens ‘n volgehoue styging in die huidige prys.

Stoorlammers

Die stoorlamprys het skerp gestyg in Week 30 met 3.8% teenoor die vorige week en is tans 21% hoër as dieselfde periode ‘n jaar gelede. Die skerp styging in die prys kan toegeskryf word aan ‘n volgehoue laer aanbod van lammers tans in die mark. Die verwagting is dat die prys ‘n moontlike dalende tendens kan ingaan vanaf Augustus tot November. Volgens ’n 95% sekerheid voorspelling, gebaseer op die afgelope 17 jaar se historiese data, behoort die stoorlamprys in Augustus ongeveer R54/kg te wees, terwyl dit nie laer as R48/kg en nie hoër as R61/kg behoort te wees nie.

A2 Lamkarkasse

Die A2 lamkarkasprys het in Week 30 met 1.4% gedaal teenoor die vorige week en is 5.9% hoër as dieselfde periode ‘n jaar gelede. Die daling in die prys kan toegeskryf word aan ‘n hoër aanbod op lamkarkasse tans in die mark en `n swakker vraag deur die winter. Die verwagting is dat die prys kan styg in Augustus en in September weer effens terug sak. Volgens ’n 95% sekerheid voorspelling, gebaseer op die afgelope 17 jaar se historiese data, behoort die A2 karkasprys in Augustus ongeveer R115/kg te wees, terwyl die prys nie laer as R103/kg en nie hoër as R128/kg behoort te wees nie.

Weaners

The weaner calf price increased sharply by 5.5% in Week 30 compared to the previous week and is currently 32% higher than the same period a year ago. The sharp increase in the price can be attributed to a lower supply of and strong demand for weaners in the market. The expectation is that the price may maintain a possible upward trend until October. According to a 95% certainty forecast, based on the past 17 years of historical data, the weaner calf price in August should be approximately R46/kg, while the price should not be lower than R41/kg and not higher than R49/kg. Note that the average weaner calf price for August may be slightly higher than the forecast, due to a higher price in July.

A2 Beef Carcass

The average A2 carcass price increased by 2.2% in Week 30 compared to the previous week and is currently 3.1% lower than the same period a year ago. The increase in price can be attributed to a continued decline in the supply of carcasses in the market. The expectation is that the price may continue a sideways trend until October. According to a 95% certainty forecast based on the past 17 years of historical data, the A2 carcass price in August should be approximately R65/kg, with a range of R59/kg to R73/kg. Note that the price in August may be slightly higher than the forecast due to continued increases in the current price.

Feeder lamb

The store lamb price increased sharply by 3.8% in Week 30 compared to the previous week and is currently 21% higher than the same period a year ago. The sharp increase in price can be attributed to a continued decline in the supply of lambs currently in the market. The expectation is that the price may enter a possible downward trend from August to November. According to a 95% certainty forecast based on the past 17 years of historical data, the store lamb price in August should be approximately R54/kg, with a range of R48/kg to R61/kg.

A2 Lamb Carcass

The A2 lamb carcass price decreased by 1.4% in Week 30 compared to the previous week and is 5.9% higher than the same period a year ago. The decrease in price can be attributed to a higher supply of lamb carcasses currently on the market and weaker demand throughout the winter. The expectation is that the price may increase in August and decrease slightly in September. According to a 95% certainty forecast based on the past 17 years of historical data, the A2 carcass price in August should be approximately R115/kg, with a range of R103/kg to R128/kg.