Red Meat Producers Organization

Belanghebbendes word in kennis gestel dat die Onderstepoort-laboratorium gesluit sal wees vanaf 16 Desember 2024 tot 6 Januarie 2025. Gedurende hierdie tydperk sal slegs monsters wat ingedien word op vermoede van infeksie ontleed word. Roetinemonsters vir bewegings, uitvoere en toesig moet in Januarie 2025 ingedien word.

 

Die Agri Oos-Kaap (AgriOK) kantore sal vanaf 13 Desember 2024 sluit en heropen op 6 Januarie 2025. Eienaars wat beplan om gedurende hierdie tyd vir bewegingspermitte aansoek te doen, word aangemoedig om hul aansoeke teen 1 Desember 2024 in te dien.

 

Die departement doen ook ‘n beroep op vakansiegangers wat die geaffekteerde gebiede besoek om bedag te wees op die biosekuriteitsmaatreëls wat in plek is. Geaffekteerde plase, wat onder kwarantyn bly, moenie besoek word nie. Geen lewendige diere of diereprodukte word toegelaat om van hierdie plase af te beweeg nie.

Stakeholders are advised that the Onderstepoort laboratory will be closed from 16 December 2024 to 6 January 2025. During this period, only samples submitted on suspicion of infection will be analysed. Routine samples for movements, exports, and surveillance should be submitted in January 2025.

 

The Agri Eastern Cape (AgriEC) offices will close from 13 December 2024 and reopen on 6 January 2025. Owners planning to apply for movement permits during this time are encouraged to submit their applications by 1 December 2024.

 

The Department also urges holidaymakers visiting the affected areas to be mindful of the biosecurity measures in place. Please avoid entering affected farms, which remain under quarantine. No live animals or animal products are permitted to move off these farms.