FOPVLEIS KAN GEVAAR VIR GESONDHEID INHOU / FAKE MEAT CAN CAUSE REAL HEALTH RISKS

FOPVLEIS KAN GEVAAR VIR GESONDHEID INHOU / FAKE MEAT CAN CAUSE REAL HEALTH RISKS

FOPVLEIS KAN GEVAAR VIR GESONDHEID INHOU / FAKE MEAT CAN CAUSE REAL HEALTH RISKS

FOPVLEIS KAN GEVAAR VIR GESONDHEID INHOU

Plantgebaseerde vleis kan gesondheidskwessies veroorsaak wat minder gesien word by mense wat verkies om regte vleis te eet, waarsku ‘n nuwe studie.

 

Navorsing wat in The American Journal of Clinical Nutrition gepubliseer is het die uitwerking van proteïen-alternatiewe, wetenskaplik bekend as plant-gebaseerde vleis-analoë, met regte vleisgeregte vergelyk en die deskundiges het nie noodwendig gehou van wat hulle bevind het nie.

 

Tydens ‘n periode van agt weke wat die ontledings gedoen is, was dit duidelik dat regte beesvleis in der waarheid meer proteïen voorsien as sy namaaksel. Laasgenoemde bevat tipies hoër vlakke van natrium – ‘n probleem vir diegene wat aan hoë bloeddruk lei.

 

Plant-gebaseerde vleis-analoë bevat ook hoë vlakke van kalium en kalsium, wat moontlik probleme kan veroorsaak met die beheer van suikervlakke op maniere wat nie onder vleiseters waargeneem word nie.

 

Dit dui daarop dat aannames dat die inname van plant-gebaseerde vleis gesondheidsvoordele inhou, nie direk verbind mag word met diegene wat ‘n plant-gebaseerde dieet volg nie, het die navorsers gesê.

 

Vorige navorsing het bevind dat plant-gebaseerde diëte oor die algemeen min gesondheidsvoordele teenoor sy eweknie-voedsel toon.

Bron : https://www.yahoo.com/news/fake-meat-cause-real-health-010311976.html?fr=sycsrp_catchall

FAKE MEAT CAN CAUSE REAL HEALTH RISKS

Trendy plant-based meats could be triggering health issues less frequently seen in humans who prefer to chow down on the real thing, a new study warns.

 

Research published in The American Journal of Clinical Nutrition compared the impacts of protein alternatives, scientifically known as plant-based meat analogues, or PBMAs, to actual meat dishes — and the experts didn’t necessarily like what they found.

 

During an eight-week period of analysis, it turned out that actual beef provided more protein than its imposter — while typically being higher in sodium, a problem for those struggling with hypertension.

 

Also, PBMAs contained high levels of potassium and calcium, possibly triggering issues with blood sugar control in ways not observed among meat eaters.

 

This suggests that assumptions of health benefits from consuming plant-based meats may not be directly extrapolated to those consuming a plant-based diet,” the researchers said.

 

Previous research found that plant-based diets overall have been found to show little health benefits to counterpart foods.

Source : https://www.yahoo.com/news/fake-meat-cause-real-health-010311976.html?fr=sycsrp_catchall