GESAMENTLIKE MEDIAVERKLARING : LIMPOPO DIEREGESONDHEIDSFORUM, RPO NASIONAAL EN RPO LIMPOPO (vir onmiddellike vrystelling)
Ter ondersteuning van die staat se pogings om die verloop en gevolge van die voorkoms van bek-en-klouseer (BKS) buite die beheerde gebied van BKS effektief te bestuur en onder beheer te hou, bied die Limpopo Dieregesondheidsforum (LDGF) en die nasionale bedryfsorganisasie vir rooivleisprodusente (RPO en RPO Limpopo), ‘n gesamentlike inligtingsdag aan oor BKS op Woensdag 23 Januarie 2019 om 08:00 (program hierby ingesluit). Lees meer…