Misdaadstatistieke: Veediefstal
Misdaadstatistieke: Veediefstal
Die vrystelling van misdaadstatistieke deur die SAPD op 3 Maart 2017 aan die Portefeulje Komitee, is met groot geesdrif afgewag, aangesien dit die eerste keer in jare is dat misdaadstatistieke op ‘n kwartaallikse basis beskikbaar gestel word.
Die grootste uitdaging verbonde aan hierdie statistieke is die feit dat slegs jaarlikse misdaadstatistieke vir jare voorsien is. Dit beteken dat die kwartaallikse statistieke met geen ander statistieke vergelyk kan word met die oog daarop om afleidings te maak nie. Daarom gee die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum sy standpunt oor die saak. Lees meer …