PREDASIEBESTUURSENTRUM ONDER NUWE LEIDING / NEW HEAD FOR PREDATION MANAGEMENT CENTRE

PREDASIEBESTUURSENTRUM ONDER NUWE LEIDING  / NEW HEAD FOR PREDATION MANAGEMENT CENTRE

PREDASIEBESTUURSENTRUM ONDER NUWE LEIDING / NEW HEAD FOR PREDATION MANAGEMENT CENTRE

PREDASIEBESTUURSENTRUM ONDER NUWE LEIDING

Die Predasiebestuursentrum (PMC) het aangekondig dat dr Dr Beanelri Janecke as die hoof van die sentrum by die Universiteit van die Vrystaat aangestel is.

 

Dr Quinette Kruger het die sentrum vir sewe jaar onder leiding van prof HO de Waal bestuur.

 

Die PMC, wat onder die Departement van Dierewetenskappe funksioneer, is bekend vir sy rol in predasiebestuur. Dr Janecke se leierskap sal verseker dat noodsaaklike dienste voortgesit word:

  • Baanbrekersnavorsing: Die verbintenis tot waardevolle navorsing bly onwrikbaar en ondersoeke van predatore en hul bestuurstrategieë sal voortgesit word. Die PMC streef ook daarna om konfliksituasies te verlig en medebestaan te bevorder deur die toepassing van data-gedrewe benaderings.
  • Samewerking: Deur die erkenning van die ingewikkelde aard van predatoorbeheerkwessies, is die PMC gereed om aktief in gesprek te tree met bewaringsowerhede, belangegroepe, nie-regeringsorganisasies, boere en wildsboere. Dit is die sentrum se mikpunt om ingewikkelde uitdagings gesamentlik aan te spreek deur die bevordering van robuuste vennootskappe.
  • Spilpunt van inligting: Aangesien die PMC van sy uitgebreide databasis gebruik kan maak, is die sentrum in die regte posisie om leiding oor predatore, predasiebestuur en verwante onderwerpe aan alle belangstellendes te voorsien. Die PMC se deure is altyd oop om opleiding en samewerking te fasiliteer.

Bron :PMSA Nuusbrief, April 2024

NEW HEAD FOR PREDATION MANAGEMENT CENTRE

The Predation Management Centre (PMC) announced that Dr Beanelri Janecke will lead the centre at the University of the Free State.

 

Dr Quinette Kruger previously managed the centre for seven years under Prof HO de Waal’s supervision.

 

Functioning inside the Department of Animal Science, the PMC is renowned for its role in predator management. Dr Janecke’s leadership will ensure the continuation of essential services, such as :-

  • Pioneering research: The commitment to valuable research remains unwavering and investigation into predators and their management strategies will continue. Through the application of data-driven approaches, the PMC aims to alleviate conflict situations and foster co-existence.
  • Collaboration: Recognising the complexity of predator management issues, the PMC stands ready to actively engage with conservation authorities, stakeholders, NGO’s, farmers, and wildlife ranchers. By fostering robust partnerships and sharing knowledge, the centre aims to address complex challenges collectively.
  • Information hub: Drawing upon its vast database, the PMC is positioned to offer guidance on predators, predation management, and related topics to all interested parties. Whether insight or support is sought, the PMC’s doors are open to facilitate learning and collaboration.

Source:  PMSA Newsletter, April 2024