RMIS STEL “BULLSEYE” BY NAMPO 2024 BEKEND / RMIS PREMIERES BULLSEYE AT NAMPO 2024
RMIS STEL “BULLSEYE” BY NAMPO 2024 BEKEND
RMIS het ‘n boeiende dokumentêr by NAMPO 2024 onthul, wat kykers ‘n meesleurende reis deur die Suid-Afrikaanse rooivleis-waardeketting gebied het.
Die dokumentêr is ‘n huldeblyk aan die ryk geskiedenis, uitdagings en innovasies wat die rooivleisbedryf vorentoe dryf. Die titel “BULLSEYE,” sinspeel op die vaste teikens wat die RMIS in die Rooivleisbedryfstrategie 2030 beoog.
Die dokumentêr is voorgelees deur John Hall, ‘n plaaslike Suid-Afrikaanse beesboer en kykers kon eerstehands die uitdagings sien wat produsente in die gesig staar, sowel as nuwe innovasies deur die RMIS en die passievolle individue wat die bedryf se groei aandryf.
Die dokumentêr het in verskeie aspekte van die rooivleisbedryf gedelf en die belangrike rol van tegnologie, tradisie en innovasie beklemtoon om aan die eise van ‘n vinnig ontwikkelende mark te voldoen. Deur onderhoude te voer met belanghebbendes in die bedryf, insluitend dr Phillip Oosthuizen, Alvin Steenkamp, Michaela Pretorius en Marina Fourie, kon kykers waardevolle insigte kry oor onderwerpe wat wissel van dierewelsyn en volhoubaarheid tot marktoegang en verbruikersopvoeding.
Die dokumentêr is beskikbaar op die RMIS YouTube-kanaal, wat breër toeganklikheid vir gehore wêreldwyd verseker.
RMIS PREMIERES BULLSEYE AT NAMPO 2024
The Red Meat Industry Services (RMIS) unveiled a captivating documentary at Nampo 2024, offering viewers an immersive journey through the South African red meat value chain.
The documentary is a tribute to the rich history, challenges, and innovations driving the red meat industry forward. The title “BULLSEYE,” alludes to the firm targets that the RMIS has set out to achieve in the Red Meat Industry Strategy 2030.
Narrated by John Hall, a local South African cattle farmer, viewers witnessed first-hand the challenges faced by producers, new innovations by the RMIS, and the passionate individuals propelling the industry’s growth.
The documentary delved into various aspects of the red meat industry, highlighting the vital role of technology, tradition, and innovation in meeting the demands of a rapidly evolving market. Through interviews with industry stakeholders, including Dr Phillip Oosthuizen, Alvin Steenkamp, Michaela Pretorius, and Marina Fourie, viewers gain valuable insights into topics ranging from animal welfare and sustainability to market access and consumer education.
The documentary is available for viewing on the RMIS YouTube channel, ensuring broader accessibility for audiences worldwide.
Link to YT: https://youtu.be/YtmVkvi5Vak?si=Gd_w8mRWUpbB8-co