- Home /
- Staatsveterinêre strategie verwelkom
Staatsveterinêre strategie verwelkom
Staatsveterinêre strategie verwelkom
DIE Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het ’n nasionale veterinêre strategie bekend gestel met die doel om die gesondheid van Suid-Afrika se diere te verseker sodat genoeg kos vir die nasie geproduseer kan word. Lees meer …