Red Meat Producers Organization

Veldbrande kan dikwels groot gebiede raak en honderde of duisende lewendehawe kan ernstig beseer word of hul lewens verloor.

Tydens die nadraai is spoedeisende en gepaste verstandige optrede noodsaaklik om beide verliese en dierelyding tot ‘n minimum te beperk. Diegene wat boere behulpsaam is en veeeienaars moet as ‘n span saamwerk om die beste uitkomste te behaal. Indien die betrokke gebied ‘n Rampbestuursplan en -span in plek het, is dit die beste manier om reaksies te koördineer.
Indien daar nie so ‘n plan is nie, behoort ‘n Rampbestuursplan vir die gebied ingestel te word vir toekomstige gebruik.

Lees meer HIER …..