VINNIGE REAKSIESPAN VIR BEK-EN-KLOUSEER / RAPID RESPONSE TEAM FOR FMD

VINNIGE REAKSIESPAN VIR BEK-EN-KLOUSEER / RAPID RESPONSE TEAM FOR FMD

VINNIGE REAKSIESPAN VIR BEK-EN-KLOUSEER / RAPID RESPONSE TEAM FOR FMD

VINNIGE REAKSIESPAN VIR BEK-EN-KLOUSEER

Die Minister van Landbou, mnr John Steenhuisen, het ingevolge artikel 2(1) van die Wet op Dieresiektes ‘n vinnige reaksiespan daargestel om alle huidige uitbrekings van bek-en-klouseer te hanteer.

 

Dit volg op ‘n siektebestuursgebied-verklaring wat minister Steenhuisen in die staatskoerant gepubliseer het om die verspreiding van die siekte deur die beweging van beeste, skape, bokke en produkte wat in sekere gebiede van hierdie diere afkomstig is, te voorkom.

 

Die span het ‘n mandaat om onmiddellike ondersteuning en kritieke besluitnemingsbystand te verskaf binne die eerste 48 uur wanneer ‘n uitbreking van bek-en-klouseer plaasvind.

 

Die span bestaan uit sewe regering- en bedryfskenners, insluitend dr Mpho Maja, dr Shaun Morris, dr J Strydom, dr Patricia Froneman, dr Matlou Rabala en dr Gerhard Neethling.

 

Hulle sal gereelde kommunikasie verseker, behulpsaam wees met riglyne oor hoe boere wat deur bek-en-klouseer geraak word melk, vleis of ander produkte uit geaffekteerde gebiede hanteer en landbouspesialiste touwys maak om advies te gee oor die ekonomiese impak op hierdie gebiede.

RAPID RESPONSE TEAM FOR FMD

Agriculture Minister, Mr John Steenhuisen has established a rapid response team in accordance to section 2(1) of the Animal Diseases Act, to deal with all current outbreaks of foot and mouth disease (FMD).

 

This follows a Disease Management Area declaration gazetted by Minister Steenhuisen to prevent the spread of the disease through the movement of cattle, sheep, goats, and products derived from these animals in certain areas.

 

The team is mandated to provide immediate support and critical decision-making assistance within the first 48 hours after an outbreak of FMD occurred.

 

The team comprises seven government and industry experts, including Dr Mpho Maja, Dr Shaun Morris, Dr J Strydom, Dr Patricia Froneman, Dr Matlou Rabala and Dr Gerhard Neethling.

 

They will ensure regular communication, assist with guidelines on how affected farmers handle milk, meat, or other produce out of affected areas and rope in agricultural specialists to advise on the economic impact on the affected areas.