Red Meat Producers Organization

Handel met Buurlande

Die Suider-Afrikaanse Doeane Unie ooreenkoms en die Suider-Afrikaanse ontwikkelingsgemeenskap ooreenkoms skep basies ‘n vrye handelsgebied met Suid-Afrika sonder enige tariewe. Dit sluit in Botswana, Lesotho, Namibië, Swaziland en Suid-Afrika. Dit feit dat Suid-Afrika sy Bek-en Klou vrye sone status verloor het, het ook tot gevolg dat daar geen beperkings geplaas kan word op die invoer […]