GESAMENTLIKE MEDIAVERKLARING
GESAMENTLIKE MEDIAVERKLARING : LIMPOPO DIEREGESONDHEIDSFORUM, RPO NASIONAAL EN RPO LIMPOPO (vir onmiddellike vrystelling) Ter ondersteuning van die staat se pogings om die verloop en gevolge van die voorkoms van bek-en-klouseer (BKS) buite die beheerde gebied van BKS effektief te bestuur en onder beheer te hou, bied die Limpopo Dieregesondheidsforum (LDGF) en die nasionale bedryfsorganisasie vir […]
RPO Bek-en-Klouseer Inligtingsdag
Laai inligtingstuk hier af….
BEK-EN-KLOUSEER SITUASIE
Die bek-en-klouseer uitbreking kom in ‘n tydperk waar die bedryf onder ’n landswye droogte gebuk gaan. Voer- en mieliepryse het die hoogte ingeskiet en die koopkrag van die verbruiker is onder druk. Dit is te midde van ‘n kuddeboufase ná die droogte van 2016. Al dié faktore plaas baie druk op die kontantvloei en finansiële […]
FOOT AND MOUTH DISEASE (FMD) SITUATION
The FMD outbreak comes at a time when the industry is suffering from a country-wide drought. Feed and maize prices have escalated and the consumer’s purchasing power is under pressure. This is in the midst of a herd rebuilding phase after the 2016 drought. All these factors put the producers’ cash flow and financial survival […]
JOINT STATEMENT ON FOOT AND MOUTH DISEASE OUTBREAK
JOINT STATEMENT BETWEEN THE MINISTER AND THE RED MEAT INDUSTRY AFTER A MEETING IN PRETORIA ON FOOT AND MOUTH DISEASE OUTBREAK On the 07th of January 2019 the Department declared officially that a spillage of foot and mouth disease (FMD) has occurred in Vhembe district, in Limpopo. This was confirmed after cases were reported to […]
UITBREKING VAN BEK-EN-KLOUSEER
Meegaande vind asb die volgende inligting rakende die nuutste uitbreking van Bek-en-Klouseer : Nuusvrystelling van die LAHF en DAFF Nuusvrystellings van die RPO (Afrikaans) (English) Skrywes ontvang van Namibië rakende die verbod op die invoer van rooivleis van SA Kaarte waar die siekte uitgebreek het Map 1, Map 2, Map 3, Map 4.
REQUEST FOR THE CONTINUATION OF STATUTORY MEASURES
REQUEST FOR THE CONTINUATION OF STATUTORY MEASURES IN THE SOUTH AFRICAN RED MEAT INDUSTRY (STATUTORY LEVIES, REGISTRATION AND SUBMISSION OF RECORDS & RETURNS) Download the document HERE …
GOEIE NUUS van die hoogste prys ooit vir ‘n Bonsmara bul
Vandag is daar ‘n rekord prys betaal vir ‘n Bonsmara bul van UP George Bonsmaras, tydens hulle produksieveiling in KZN. Die bul genaamd LAR14-173 is verkoop aan ‘n konsortium boere van die Vrystaat en Bosveld, vir ‘n fenomenale R 1 800 000. Een van die konsortium-boere, mnr. Paul Marè het gesê daar sal eers saad getap word […]
National RPO Congress 2018 / Nasionale RPO Kongres 2018
Download PDF Document Here
ONTEIENING – VERHORE SKEDULE
Vind aangeheg skedule vir Onteiening – Verhore
MODUS OPERANDI OF THE PERPETRATOR CHANGES FREQUENTLY
The National Stock Theft Prevention Forum (NSTPF) has been involved in many meetings and crime prevention groups all over the country and it is obvious that the modus operandi of the livestock perpetrators are challenging, especially in Gauteng. Previously the NSTPF warned against various aspects of livestock theft and the involvement of the livestock owner […]
MODUS OPERANDI VAN DIE OORTREDER VERANDER DIKWELS
Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum is by baie vergaderings en misdaadvoorkomingsgroepe oor die hele land betrokke en dit is duidelik dat die modus operandi van oortreders ‘n groot uitdaging is, veral in Gauteng. Die Forum het reeds by vorige geleenthede teen verskeie aspekte van veediefstal gewaarsku, sowel as die betrokkenheid van die vee-eienaar om sy lewendehawe […]


