Minister doen ‘n beroep vir biosekuriteit op plase / Minister calls for biosecurity on farms

Die Onderstepoort-laboratorium het bevestig dat die bek-en-klouseer-infeksie wat op drie plase in Humansdorp in die Oos-Kaap bevestig is, positief vir SAT3 is in terme van serologiese- en PCR-toetse. / The Onderstepoort laboratory confirmed that the Foot and Mouth Disease (FMD) infection which has been confirmed on three farms in Humansdorp in the Eastern Cape are positive for SAT3 on serology and PCR tests.
DIE JONGSTE BEK-EN-KLOUSEER-SITUASIE / THE LATEST FMD SITUATION

Kliniese tekens van bek-en-klouseer is opgemerk op ‘n plaas by Humansdorp in die Oos-Kaap. / Clinical signs of Foot and Mouth Disease (FMD) were detected on a farm in Humansdorp in the Eastern Cape .
DIE JONGSTE DIERESIEKTES / LATEST LIVESTOCK DISEASES

Die getalle van bosluise en steekvlieë het toegeneem weens hoër temperature en humiditeitan. / Tick and biting fly numbers increased due to increased temperatures and humidity.
ARTHROSIS WITH LAMENESS IN CATTLE

In 1982, cattle farmers and local veterinarians in the Vryburg area of the North West Province noticed a new disease, a non-infectious degenerative condition of joints now referred to as arthrosis.
Animal Health Act

NOTICE 168 OF 2011 – DEPARTMENT OF AGRICULTURE, FORESTRY AND FISHERIES – ANIMAL DISEASES ACT, 1984 (ACT NO. 35 OF 1984)
‘n Dosyn dinge wat jy moet weet van beesbrusellose

Brusellose is nie ‘n enkelvoudige siekte nie en kan die produktiwiteit van jou kudde stadigaan wegkalwe.
Listeriose in diere

Listeriose word veroorsaak deur ‘n bakterium (kiem), Listeria monocytogenes.


