BEK-EN-KLOUSEER-UITBREKING IN DIE OOS-KAAP BLY KOMMERWEKKEND / FMD OUTBREAK IN EASTERN CAPE REMAINS A CONCERN

Die voortslepende bek-en-klouseer-uitbrekings in die Oos-Kaap bly ‘n wesenlike bekommernis vir die Minister van Landbou, luidens ‘n persverklaring deur sy departement.
BEK-EN-KLOUSEER IN SUID-AFRIKA / FMD IN SOUTH AFRICA

Suid-Afrika het voor Januarie 2019 ‘n bek-en-klouseer-vrye sone sonder inenting gehad.
KZN LIG PRODUSENTE IN OOR BEK-EN-KLOUSEER / KZN INFORM PRODUCERS ABOUT FMD FACTS

KZN RPO het onlangs saam met KZN MPO en Kwanalu ‘n baie suksesvolle inligtingsdag by Nottingham Road Hotel aangebied, met die feite en waarhede rondom bek-en-klouseer as onderwerp.
WERKSOMSTANDIGHEDE VAN VEAARTSE ONDER DIE SOEKLIG / VET WORKING CONDITIONS UNDER THE SPOTLIGHT

Die Minister van Landbou, mnr John Steenhuisen, het homself daartoe verbind om te verseker dat die werksomstandighede van dieregesondheidspraktisyns in Suid-Afrika verbeter.
DIE JONGSTE BEK-EN-KLOUSEER-SITUASIE IN DIE OOS-KAAP / THE LATEST FMD SITUATION IN THE EASTERN CAPE

Die Departement van Landbou het op 26 Julie 2024 ‘n bek-en-klouseer siektebestuursgebied verklaar om dele van die Kouga- en Kou-Kamma-munisipaliteite in die Oos-Kaap in te sluit.
RPO NOORD-KAAP POOG OM DRUK OP STAATSVEEARTSE TE VERLIG / RPO NORTHERN CAPE AIMS TO RELIEVE PRESSURE ON STATE VETS

Dis nie aldag dat mens ‘n desperate boodskap ontvang van ‘n regeringsamptenaar wat uit die goedheid van haar hart en ten bate van die hele boeregemeenskap ‘n pleidooi lewer nie. / It is not every day that one receives a desperate message from a government official who makes a plea out of the goodness of her heart and for the benefit of the entire farming community.
VINNIGE REAKSIESPAN VIR BEK-EN-KLOUSEER / RAPID RESPONSE TEAM FOR FMD

Die Minister van Landbou, mnr John Steenhuisen, het ingevolge artikel 2(1) van die Wet op Dieresiektes ‘n vinnige reaksiespan daargestel. / Agriculture Minister, Mr John Steenhuisen has established a rapid response team in accordance to section 2(1) of the Animal Diseases Act
DIERESIEKTES IN DIE NOORD-KAAP / ANIMAL DISEASES IN THE NORTHERN CAPE

Verskeie siektes is in die Noord-Kaap aangemeld, volgens die verslag vir die tydperk van 1 April tot 15 Augustus 2024. / Various diseases were reported in the Northern Cape, according to its report for the period from 1 April to 15 August 2024.
BIOSEKURITEIT IS ‘N PRIORITEIT VIR DEPARTEMENT VAN LANDBOU / BIOSECURITY A PRIORITY FOR DEPARTMENT OF AGRICULTURE

Die Minister van Landbou, mnr John Steenhuisen, het in sy onlangse begrotingsrede beklemtoon dat biosekuriteit ‘n prioriteit vir die departement bly. / The Minister of Agriculture, Mr John Steenhuisen, has in his recent budget vote emphasised that biosecurity remains a priority for the department.
DIEREGESONDHEID EN PRODUKSIESEKTOR VERGADER IN PARYS / ANIMAL HEALTH AND PRODUCTION SECTOR GATHERED IN PARIS

Die 91ste jaarlikse algemene sessie en eeufeesviering van WOAH is bygewoon deur me Marzanne Roets, dr Gideon Brückner en mnr Adrian Todd van die Nasionale Dieregesondheidsforum. / The 91st annual general session and centenary celebration of WOAH was attended by Ms Marzanne Roets, Dr Gideon Brückner and Mr Adrian Todd of the National Animal Health Forum.
NOORD-KAAPSE DIEREGESONDHEIDSFORUM LIG BRUCELLOSE TOE / NORTHERN CAPE ANIMAL HEALTH FORUM SHEDS LIGHT ON BRUCELLOSIS

Die Noord-Kaapse Diergesondheidsforum het op 4 Junie in Kimberley vergader onder voorsitterskap van mnr Koning Scholtz. / The Northern Cape Animal Health Forum met on 4 June in Kimberley under the chairmanship of Mr Koning Scholtz.
BEK-EN-KLOUSEER IN DIE KOLLIG / FMD IN THE SPOTLIGHT

Die Oos-Kaapse RPO, RMIS en Agri Oos-Kaap het op 19 Junie 2024 ‘n bek-en-klouseer-konferensie by die Garden Court Hotel in Port Elizabeth aangebied, wat deur meer as 130 gaste bygewoon is. / The Eastern Cape RPO, RMIS, and Agri EC hosted a foot and mouth disease (FMD) Conference at the Garden Court Hotel in Port Elizabeth on 19 June 2024, with over 130 guests in attendance.


