Red Meat Producers Organization

National RPO hosts Conference and Congress

PRESS RELEASE The 26th Conference and Congress of the National Red Meat Producers’ Organisation (RPO) will be held on 16 en 17 August 2016 at the Khaya Ibhubesi Conference centre in Parys, Free State Province. The following guest speakers will be performing at the Conference, namely Mr JP Landman with the theme “Challenges to overcome […]

Nasionale RPO hou Konferensie en Kongres

NUUSVRYSTELLING Die 26ste Konferensie en Kongres van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) word vanjaar gehou op 16 en 17 Augustus 2016 by die Khaya Ibhubesi Konferensiesentrum in Parys, Vrystaat Provinsie. Tydens die konferensie gaan die volgende gassprekers optree, naamlik mnr JP Landman met die tema “Uitdagings wat die landbousektor kan oorkom binne die makro-ekonomiese omgewing”; mnr […]

Nuwe invoerregulasies

Die pryse sowel as getalle by beesveilings in die land het drasties gedaal noudat toegang tot die Suid-Afrikaanse voerkraalmark feitlik onmoontlik is. 08 August 2016 | Landbou Ronelle Rademeyer – Veilingshuise in Namibië het verlede maand skerp onder druk gekom nadat Suid-Afrika op 1 Julie die nuwe, streng invoerregulasies in werking gestel het wat dit […]

Producers are urged to report livestock theft cases

PRESS RELEASE (for immediate release)   PRODUCERS ARE URGED TO REPORT LIVESTOCK THEFT CASES In recent times the National Stock Theft Prevention Forum (NSTPF) have been involved in many meetings all over the country and it is obvious that the statistics regarding the non-reporting of stock theft cases are not over extrapolated and that stock theft […]

Meld Veediefstalsake aan

NUUSVRYSTELLING (vir onmiddellike vrystelling)  NASIONALE VEEDIEFSTALVOORKOMINGSFORUM DOEN ‘N  BEROEP OP PRODUSENTE  OM VEEDIEFSTALSAKE AAN TE MELD  Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum (NVVK) was die afgelope tyd betrokke by baie vergaderings regoor die land en dit is duidelik dat die statistieke oor die nie-aanmelding van veediefstalsake nie oordryf word nie. Daar is ‘n groot toename in veediefstal. Statistieke Suid-Afrika […]

Absa contributes R1-million towards AgriSA’s drought relief efforts

11 February 2016 For immediate release Absa contributes R1-million towards AgriSA’s drought relief efforts  Absa, a member of Barclays Africa, has donated R1-million towards AgriSA’s efforts to assist drought-stricken farmers and the communities that depend on farming around the country. Sazini Mojapelo, Head of Citizenship at Barclays Africa, says: “As a leading corporate citizen and […]

3 SA men arrested on Zimbabwean border

3 SA men arrested on Zimbabwean border The men have reportedly been arrested for allegedly trying to smuggle sable antelope across the border. FILE. The men were apparently intercepted after their trucks carrying the animals got stuck in the mud near the Beitbridge Border Post. Picture: Wikicommons Beitbridge Beitbridge Border Post SA men arrested in […]

Brusellose versprei uiters vinnig

Deur Jan Bezuidenhout Landbouweekblad 9 Oktober 2015 Brusellose versprei uiters vinnig as koeie toegelaat word om besmetlike nageboortes te vreet, waarsku dr. Chriche du Plessis van MSD Animal Health. Verskeie inligtingsdae oor beesbrusellose word eersdaags aangebied. Alle beesboere, staatsveeartse, DGT’s en private veeartse word genooi om die inligtingsdae by te woon. (Sien lys van datums […]