US threatens South Africa with trade suspension AGOA
Follow this link to read more … US threatens South Africa with trade suspension AGOA
Attempt to smuggle 29 sables to South Africa
Read more …
Vee invoere vanaf Namibië, ‘n beroep tot aksie
Die Rooivleisbedryfsforum doen ‘n beroep op alle rolspelers in die veebedryf om te voldoen aan die ooreenkoms wat onlangs gesluit is tussen Suid-Afrika en Namibië op die verhandeling van vee tussen die twee lande. Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf, verteenwoordigers van die Namibiese Vleisraad, die Namibiese Landbou-unie en die Lewendehawe Produsente Organisasie is dit eens dat die […]
Call to action on livestock imports from Namibia
The Red Meat Industry Forum calls all industry role-players to action to adhere to the agreement reached in the recent past between South Africa and Namibia on trading of livestock between the two countries. The South African Red Meat Industry, representatives from the Namibian Meat Board, Namibian Agricultural Union and the Livestock Producers Organisation agreed […]
Regulations regarding control of the export of animal products
Read more …
Woolworths se vleisreël is verregaande
Deur Alet Janse van Rensburg Donderdag 30 April 2015 07:49 “ Die hartseerding is dat geen boer ’n dier wreed wil doodmaak nie, maar die manier waarop ons skape deur hierdie roofdiere doodgebyt word, is uiters wreed. ” – Dries Wiese, president van die Suid-Afrikaanse Dorpertelergenootskap Boere in Suid-Afrika verloor jaarliks ongeveer ’n miljoen lammers wat deur jakkalse […]
Wat kan vleisprodusente vanjaar verwag?
Namibië is in 2013 deur ‘n erge droogte en in 2014 het onredelike dieregesondheidsregulasies die uitvoer van speenkalwers na Suid-Afrika tot stilstand gedwing. Wat hou 2015 vir die land se lewendehaweprodusente in? Paul Strydom van die Vleisraad en Mecki Schneider van die LPO is aan die woord: Paul Strydom, hoofbestuur van die Vleisraad Bemarking en […]
At the helm of the Red Meat Industry Forum for 2015
Media Release For immediate release 13 November 2014 AT THE HELM OF THE RED MEAT INDUSTRY FORUM FOR 2015 The most important challenge for the incoming Red Meat Industry Forum Office Bearers is to foster confidence amongst all stakeholders to participate in the growth and expansion of the red meat industry. The Red […]
RMIF comment on APAP due 6 Oct
From: Michelle de Lange [mailto:manager@rmif.co.za] Sent: 06 October 2014 05:05 PM To: ‘SelebogoL@daff.gov.za‘ Cc: Dave Ford Subject: RMIF comment on APAP due 6 Oct Mr Selebogo Leshoro Department of Agriculture, Forestry and Fisheries Private Bag X250 Pretoria 0001 SelebogoL@daff.gov.za Dear Mr Leshoro, Inputs into the Agricultural Policy Action Plan (APAP) towards a final consultation meeting on APAP […]
Kommandowurms
Kommandowurms het Suid-Afrika die eerste keer in tien jaar ingeval en rig veral groot skade op plase in Noordwes en Limpopo aan. Die Kommandowurm, Spodoptera exempta is ‘n Afrikaanse motsoort. Dit is ‘n besonder skadelike pes, wat in staat is om hele aanplantings van gesaaides in ‘n kwessie van weke uit te wis. Die larwe […]
RPO kommentaar op OIE
Die Rooivleisprodusente organisasie het met teleurstelling kennisgeneem van die persverklaring van Steve Galane van Departement Landbou, Bosbou en Visserye dat die FMD vrye aansoek van Suid Afrika by die OIE nie toegestaan is nie Die impak van die nie bek en klou vrye zone area is R4 miljard rand per jaar vir die landbou. Dit […]
Die ergste droogte sedert 1933
DIE BURGER Dinsdag 26 November 2013 KAAPSTAD. – Die uiterse droogte wat veeboere in groot dele van die land reeds gedwing het om “tot ’n derde” van hul veekuddes te slag, gaan tot ’n ernstige tekort aan rooivleis lei. Dié droogte, wat met dié van 1933 vergelyk word, rek al hoe langer uit en sluk […]


