EL NIÑO-DROOGTE TREF SUIDER-AFRIKAANSE LANDBOUSEKTOR

Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe het onlangs verslae gepubliseer wat toon dat ‘n potensiële afname in graanoeste verwag kan word weens ‘n intense droogte wat deur El Niño veroorsaak word, volgens AgBiz se landbou-oorsig.
NAMIBIA RED MEAT INDUSTRY KICKS THE YEAR OFF ON A HIGH

The first month of the year started on a good note for the Namibian red meat industry with overall marketing activities recording an increase.
NAMIBIESE ROOIVLEISBEDRYF BEGIN DIE JAAR OP ’N HOOGTEPUNT

Die eerste maand van die jaar het op ‘n hoë noot vir die Namibiese rooivleisbedryf begin met ‘n toename in algehele markbedrywighede.
BELFAST FARMERS WIN COURT CASE OVER SNOTSIEKTE

Three cattle farmers from Belfast have won their court case against businessmen with a game farm after their wildebeest caused significant damage due to malignant catarrhal fever, commonly known as “snotsiekte”.
BOERE VAN BELFAST WEN SNOTSIEKTE-SAAK

Drie beesboere van Belfast het hul hofsaak teen sakemanne wat ‘n wildsplaas besit gewen ná laasgenoemde se wildebeeste aansienlike skade weens snotsiekte veroorsaak het.
SOUTH AFRICA’S LARGEST CT SCANNER FOR VETERINARY USE UNVEILED

South Africa’s veterinary science has marked a significant milestone with the unveiling of the country’s largest CT scanner at the University of Pretoria’s Onderstepoort Veterinary Academic Hospital (OVAH), a development poised to transform large animal diagnostics and research.
GROOTSTE CT-SKANDEERDER VIR VEEARTSENYKUNDIGE GEBRUIK ONTHUL

Suid-Afrika se veeartsenykundige wetenskap het ‘n aansienlike mylpaal bereik met die bekendstelling van die land se grootste CT-skandeerder by die veterinêre akademiese hospitaal van die Universiteit van Pretoria, ‘n ontwikkeling wat diagnostiek en navorsing op groot diere dramaties anders kan laat lyk.
INDUSTRY FACES MANY CHALLENGES

Over the past three years, challenges in livestock markets have ranged from disease issues to consumer income pressures, according to the autumn edition of Absa AgriTrends 2024.
BEDRYF MOET BAIE UITDAGINGS HANTEER

Oor die afgelope drie jaar het uitdagings in die lewendehawemark gewissel van siektekwessies tot verbuikers-inkomstedruk, volgens die herfs-uitgawe van Absa AgriTrends 2024.
NaLFA-SA WANTS TO MAKE IMPACT WITH TRANSFORMATION

The newly formed red meat commodity association, the National Livestock Farmers’ Association of South Africa (NaLFA-SA), is calling for a real and impactful transformation in the South African red meat industry that is directed by its members.
NaLFA-SA WIL IMPAK MAAK MET TRANSFORMASIE

Die nuut-gestigte rooivleiskommoditeitsvereniging, die Nasionale Lewendehawe-boerevereniging van Suid-Afrika (NaLFA-SA), het ‘n beroep gedoen vir betekenisvolle transformasie in die plaaslike rooivleisbedryf wat deur sy lede gerig word.
Wie presies is die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se nuwe HUB, prof. Frikkie Maré?

Vir hierdie week se Veeverslag het ons met Frikkie gesels om te hoor van sy onmiddellike doelwitte vir die RPO, die grootste uitdagings, geleenthede in die uitvoer- en informele mark, en hoekom hy voel die RPO kan “die voorste produsente-organisasie in die land” wees.