‘N ORGANISASIE VIR PRODUSENTE, DEUR PRODUSENTE / AN ORGANISATION FOR PRODUCERS, BY PRODUCERS

Dr Frikkie Maré, Hoofuitvoerende Beampte van die nasionale RPO, het tydens die nasionale RPO se konferensie wat onlangs by Nampo/ALFA in Bothaville plaasgevind het, produsente uitgenooi om deel te wees en te bly van die RPO, ‘n organisasie vir produsente, deur produsente.
RPO KONFERENSIE / CONFERENCE 2024

Die nasionale RPO se konferensie vir 2024 was gehou op 17 Oktober 2024 by NAMPO/Alfa in Bothaville.
SPESIALE VEEDIEFSTALOPERASIE LEI TOT GROOT SUKSES / SPECIAL STOCK THEFT OPERATION LEADS TO MASSIVE SUCCESS

In onlangse maande is die kommersiële boere van die Ugie-, Maclear- (Nqanqarhu-) en Elliot (Khowa)-gebiede bedreig deur veediewe wat amok gemaak het in die gebied.
‘N SUKSESVERHAAL OM VEE TERUG TE VIND / A STOCK THEFT RECOVERY SUCCESS STORY

‘n Boer van die Venterstad-omgewing in die Oos-Kaap het onlangs ‘n veediefstalsaak in die vroeë oggendure by die Agri Oos-Kaap Koördineringsentrum aangemeld.
TERUGVOER OOR DIE OOS-KAAPSE RPO-KONGRES / FEEDBACK ON THE EASTERN CAPE RPO CONGRESS

Die Oos-Kaap RPO-kongres is op 1 Augustus 2024 by Mentors Country Estate in Jeffreysbaai gehou. ‘n Goed bygewoonde kongres het baie suksesvol geëindig nadat baie sake wat aan die orde gestel is, positiewe terugvoer ontvang het.
BESKERM JOU VEE TEEN VELDBRANDE / PROTECT YOUR STOCK AGAINST VELD FIRES

Veldbrande kan dikwels groot gebiede raak en honderde of duisende lewendehawe kan ernstig beseer word of hul lewens verloor.
KLIMAATSLIM AMBASSADEUR DEEL SY KENNIS / CLIMATE-SMART AMBASSADOR SHARES HIS KNOWLEDGE

Grondverbetering, veldverbetering, infrastuktuurverbetering en kuddeverbetering is ‘n deurlopende proses om winsgewende skaapboerdery te verseker , sê Charl Saunderson.
KZN RPO DRA BY TOT SUKSESVOLLE HANDEL / KZN RPO CONTRIBUTES TO SUCCESSFUL TRADE

Die KZN RPO was weer vanjaar baie betrokke by vennootskappe met produsente ten opsigte van produksieverkope, bulverkope en spesiale verkope. / The KZN RPO have again this year been very involved in partnering with producers in terms of production sales, bull sales and special sales.
NOORD-KAAP BIED PREDASIEBESTUURSKURSUSSE AAN / NORTHERN CAPE PRESENTED PREDATION MANAGEMENT COURSES

Die RPO Noord-Kaap het van 24 Julie tot 1 Augustus in samewerking met die NWKV en PMSA ‘n reeks predasiebestuurkursusse in die provinsie aangebied. / The RPO Northern Cape presented a series of predation management courses in the province from 24 July to 1 August in collaboration with the NWGA and PMSA.
NUWE SPAN LEI DIE RPO NOORD-KAAP / NEW TEAM LEADS THE RPO NORTHERN CAPE

Die RPO Noord-Kaap het tydens sy onlangse jaarlikse kongres ‘n nuwe bestuurspan verkies. / The RPO Northern Cape elected a new management team during their recent annual congress.
RPO NOORD-KAAP FOKUS OP KNELPUNTE IN VEEDIEFSTALVOORKOMING / RPO NORTHERN CAPE FOCUS ON BOTTLENECKS IN STOCK THEFT PREVENTION

Die RPO Noord-Kaap het op 10 Julie 2024 in samewerking met die SAPD se veediefstaleenheid in Kimberley vergader / The RPO Northern Cape Stock Theft Prevention Forum met on 10 July 2024 in collaboration with SAPS stock theft unit in Kimberley
LIMPOPO BRING SY KANT TEEN VEEDIEFSTAL / LIMPOPO ADDRESSES LIVESTOCK THEFT

Die Limpopo Vee- en Wild Diefstalvoorkomingsforum het op 3 Julie 2024 vergader met Douw Pelser as voorsitter en Brig. Masingi, die SAPD provinsiale hoof van ernstige en geweldsmisdade, as vise-voorsitter. / The Limpopo Livestock and Wildlife Theft Prevention Forum met on 3 July 2024 with Mr Douw Pelser as chairman and Brig. Masingi, the SAPS provincial head of serious and violent crimes, as vice-chairman.


