Three cattle farmers from Belfast have won their court case against businessmen with a game farm after their wildebeest caused significant damage due to malignant catarrhal fever, commonly known as “snotsiekte”.
Drie beesboere van Belfast het hul hofsaak teen sakemanne wat ‘n wildsplaas besit gewen ná laasgenoemde se wildebeeste aansienlike skade weens snotsiekte veroorsaak het.
South Africa's veterinary science has marked a significant milestone with the unveiling of the country's largest CT scanner at the University of Pretoria's Onderstepoort Veterinary Academic Hospital (OVAH), a development poised to transform large animal diagnostics and research.
Suid-Afrika se veeartsenykundige wetenskap het ‘n aansienlike mylpaal bereik met die bekendstelling van die land se grootste CT-skandeerder by die veterinêre akademiese hospitaal van die Universiteit van Pretoria, ‘n ontwikkeling wat diagnostiek en navorsing op groot diere dramaties anders kan laat lyk.
Over the past three years, challenges in livestock markets have ranged from disease issues to consumer income pressures, according to the autumn edition of Absa AgriTrends 2024.
Oor die afgelope drie jaar het uitdagings in die lewendehawemark gewissel van siektekwessies tot verbuikers-inkomstedruk, volgens die herfs-uitgawe van Absa AgriTrends 2024.
The newly formed red meat commodity association, the National Livestock Farmers’ Association of South Africa (NaLFA-SA), is calling for a real and impactful transformation in the South African red meat industry that is directed by its members.
Die nuut-gestigte rooivleiskommoditeitsvereniging, die Nasionale Lewendehawe-boerevereniging van Suid-Afrika (NaLFA-SA), het ‘n beroep gedoen vir betekenisvolle transformasie in die plaaslike rooivleisbedryf wat deur sy lede gerig word.
Vir hierdie week se Veeverslag het ons met Frikkie gesels om te hoor van sy onmiddellike doelwitte vir die RPO, die grootste uitdagings, geleenthede in die uitvoer- en informele mark, en hoekom hy voel die RPO kan "die voorste produsente-organisasie in die land" wees.
For this week's Livestock Report we caught up with Frikkie to hear about his immediate goals for the RPO, the greatest challenges, opportunities in the export and informal market, and why he feels the RPO can be "the leading producer organisation in the country"
Read more …
Lees meer …