Skip to main content

Red Meat Producers Organization

RPO Weeklikse Markverslag / RPO Weekly Market Report

Jaar-op-jaar / Year-on-year

Week-op-week /
Week-on-week

4.9%

Maand-op-maand /
Month-on-month

11.7%

Jaar-op-jaar / Year-on-year

Week-op-week /
Week-on-week

1.2%

Maand-op-maand /
Month-on-month

4.1%

Jaar-op-jaar / Year-on-year

Week-op-week /
Week-on-week

-0.8%

Maand-op-maand /
Month-on-month

5.3%

Jaar-op-jaar / Year-on-year

Week-op-week /
Week-on-week

-1.3%

Maand-op-maand /
Month-on-month

0.4%

Bees / Beef
Klas / Class Prys / Price Week tot Week / Week to Week Maand tot Maand /
Month to month
Jaar tot jaar / Year ot year
Speenkalf/Weaner (R/kg)
R47.40
4.9%
11.7%
29.8%
A2 (R/kg)
R67.76
1.2%
4.1%
–4.3%
B2 (R/kg)
R62.54
2.4%
6.5%
8.2%
C2 (R/kg)
R60.42
3.3%
3.6%
7.7%
Skaap / Sheep
Klas / Class Prys / Price Week tot Week / Week to Week Maand tot Maand /
Month to month
Jaar tot jaar / Year ot year
Stoorlam/Feeder lamb (R/kg)
R56.52
–0.8%
5.3%
13.1%
A2 (R/kg)
R111.73
–1.3%
0.4%
5.3%
B2 (R/kg)
R85.16
–8.2%
8.8%
18.8%
C2 (R/kg)
R84.81
–2.5%
5.8%
17.8%
Speenkalwers

Die speenkalfprys het in Week 28 met 4.9% skerp gestyg teenoor die vorige week en is tans 29.8% hoër as dieselfde periode ‘n jaar gelede. Die skerp styging in die prys kan toegeskryf word aan ‘n volgehoue laer aanbod op speenkalwers tans in die mark. Die verwagting is dat die prys ‘n moontlike stygende tendens kan volhou tot in Oktober. Volgens ’n 95% sekerheid voorspelling, gebaseer op die afgelope 17 jaar se historiese data, behoort die speenkalfprys in Augustus ongeveer R46/kg te wees, terwyl die prys nie laer as R41/kg en nie hoër as R49/kg behoort te wees nie.

A2 Beeskarkasse

Die gemiddelde A2 karkasprys hou vol met `n stadige stygende tendens en het in Week 28 met 1.2% gestyg teenoor die vorige week. Die prys is tans 4.3% laer as dieselfde periode ‘n jaar gelede, met verlede jaar se prys wat gedurende die tyd skerp gedaal het na die aanvanklike paniek van BEK uitgewerk het. Die styging in die prys kan toegeskryf word aan ‘n volgehoue laer aanbod op karkasse in die mark. Die verwagting is dat die prys ‘n sywaartse tendens kan volg tot in Oktober. Volgens ’n 95% sekerheid voorspelling, gebaseer op die afgelope 17 jaar se historiese data, behoort die A2 karkasprys in Augustus ongeveer R65/kg te wees, terwyl die prys nie laer as R59/kg en nie hoër as R73/kg behoort te wees nie.

Stoorlammers

Die stoorlamprys het in Week 28 effens gedaal met 0.8% teenoor die vorige week, maar is steeds 13.1% hoër as dieselfde periode ‘n jaar gelede. Die daling in die prys kan toegeskryf word aan ‘n hoër aanbod van lammers in die mark. Die verwagting is dat die prys ‘n moontlike dalende tendens kan volhou vanaf Augustus tot November. Volgens ’n 95% sekerheid voorspelling, gebaseer op die afgelope 17 jaar se historiese data, behoort die stoorlamprys in Augustus ongeveer R54/kg te wees, terwyl dit nie laer as R48/kg en nie hoër as R61/kg behoort te wees nie.

A2 Lamkarkasse

Die A2 lamkarkasprys het in Week 28 met 1.3% gedaal teenoor die vorige week en is 5.3% hoër as dieselfde periode ‘n jaar gelede. Die daling in die prys kan toegeskryf word aan ‘n hoër aanbod op lamkarkasse tans in die mark. Die verwagting is dat die prys ‘n stygende tendens kan ingaan tot in September voor dit Oktober kan begin daal. Volgens ’n 95% sekerheid voorspelling, gebaseer op die afgelope 17 jaar se historiese data, behoort die A2 karkasprys in Augustus ongeveer R115/kg te wees, terwyl die prys nie laer as R103/kg en nie hoër as R128/kg behoort te wees nie.

Weaners

The weaner calf price rose sharply by 4.9% in Week 28 compared to the previous week and is currently 29.8% higher than during the same period a year ago. This sharp price increase can be attributed to the sustained low supply of weaner calves currently on the market. It is expected that the price may maintain an upward trend until October. According to a forecast with 95% confidence—based on historical data from the past 17 years—the weaner calf price in August is projected to be approximately R46/kg, with a range of R41/kg to R49/kg.

A2 Beef Carcass

The average A2 carcass price continues a slow upward trend, having risen by 1.2% in Week 28 compared to the previous week. The price is currently 4.3% lower than during the same period a year ago—a time when last year’s price dropped sharply after the initial panic surrounding FMD had subsided. The price increase can be attributed to a sustained lower supply of carcasses in the market. The price is expected to follow a sideways trend until October. According to a forecast with 95% confidence—based on historical data from the past 17 years—the A2 carcass price in August should be approximately R65/kg, with the price expected to remain between R59/kg and R73/kg.

Feeder lamb

The price of store lambs declined slightly by 0.8% in Week 28 compared to the previous week, yet it remains 13.1% higher than during the same period a year ago. This price drop can be attributed to an increase in the supply of lambs on the market. It is anticipated that the price will decline from August through November. Based on a 95% confidence forecast derived from 17 years of historical data, the store lamb price in August is expected to be approximately R54/kg, with a projected range of R48/kg to R61/kg.

A2 Lamb Carcass

The A2 lamb carcass price fell by 1.3% in Week 28 compared to the previous week and is 5.3% higher than during the same period a year ago. The price decline can be attributed to a higher current supply of lamb carcasses in the market. The price is expected to rise until September, before potentially declining in October. Based on a 95% confidence forecast derived from 17 years of historical data, the A2 carcass price in August is projected to be approximately R115/kg, with a range of R103/kg to R128/kg.